| Verken Die Wereld Vandag | ||||||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||||||
| GISTER, VANDAG & MORE Moet noit te lank wag nie anders sal jy dalk uitvind dit is te laat en moet jy net dink wat jy kon doen of sien... Die tyd in die lewe is baie korter as wat meeste van ons dink dit is. Elke dag staan jy op en voel net so goed soos die dag van tervore, wel ja en nee. Van dag is jy presies n dag ouer as gister en n jaar ouer as laas jaar die tyd. Tyd staan nie stil nie maar binne in elkeen van ons staan dit still want gister is soos vandag en more. Fiesies raak elkeen oud ja maar geestelik is jy jonk verewig sal jy so wees want dit is wie jy is en wie ek is, ons is. Wat ek of jy more gan doen kan niemand weet nie, Wat ons gister gedoen het kan almal weet. Wat ek en jy wel weet is dat eendag ons vandag en gister tot n einde sal kom wanheer weet niemand nie want dit is in een van die mores wat iemand se gister sal wees. Maak Dit Sin... |
||||||||||||||||||
| Bigin en Einde | ||||||||||||||||||
| My Favorite Links: | ||||||||||||||||||
| Yahoo! | ||||||||||||||||||
| Yahoo! Games | ||||||||||||||||||
| Yahoo! Photos | ||||||||||||||||||
| Yahoo! Greetings | ||||||||||||||||||
| Soos die Wind Onvoorspelbaar... | ||||||||||||||||||
| Name: | THEO | |||||||||||||||||
| Email: | weskusklong2@yahoo.co.uk | |||||||||||||||||
|
|
||||||||||||||||||