|
Die Wiskunde Klaskamer |
|
|
Wiskunde Klaskamer |
Welkom in
Stephanie Steenkamp se Wiskunde
Klaskamer. Stephanie was 'n wiskunde
onderwyseres aan die Hoërskool Strand en
Hoërskool DF Malan in Bellville. Sy het ook ekstra klasse in Durbanville aangebied. Stuur gerus e-pos aan
info@wiskunde.za.net. |
|
Wiskunde Ekstra Klasse |
Stephanie bied Wiskunde ekstra klasse
(Graad 8 - 12) aan in Centurion
teen R90 per les van
'n uur lank. Sy is ten volle vertroud met die nuwe
uitkoms gebaseerde onderwys beginsels. Probleme
word tydens die ekstra klasse bespreek en behandel. Beginsels wat die
student nie tydens normale skoolure onder die knie kan kry nie, word weer
behandel. Huiswerk in die vorm van tutoriale word gegee vir die
volgende week se les. Stuur gerus e-pos aan info@wiskunde.za.net vir meer inligting of bel Stephanie by 083 278 7111. |
|
Wiskunde skakels |
www.learn.co.za Malati - Mathematics Learning and Teaching Initiative www.google.com (Soek Enjin) www.utm.edu/research/primes (Priemgetalle) |