| Hierdie is die webblad van die Hoërskool Staatspresident CR Swart se 1975 matriekklas. Die doel van die webblad is om weer kennis te maak met ou skoolvriende en om bande van weleer op te bou waar ons kan. Ons het ook 'n gespreksforum waar ons op 'n daaglikse basis met mekaar gesels en inligting uitruil. Sluit gerus by ons gespreksforum aan as jy saam met ons in matriek was |
| ESPEE'75 Webblad van die Hoërskool Staatspresident CR Swart se 1975 matrieks |
| Groot planne vir 30-jaar reunie Daar word reeds druk onder 1975 se matrieks gegis oor volgende jaar se 30-jarige reunie. Lees meer Datums vir 2004 se koffiedrinksessies in Pretoria Daar is weer op Vrydae besluit vir vanjaar se koffiedrinksessies en die venue is weer eens Jazz Cafe in Brooklyn Mall, Pretoria. Die volgende datums is: 16 Julie 17:00 (middagkoffie) 5 November 7:00 (oggendkoffie) |
| Skakels |
![]() |
| Daar is verlede jaar by verskeie geleenthede saam gekuier deur 1975 se matrieks. Die foto is tydens 'n braai by Claude Smith se huis in Pretoria geneem. |
| Webmeester: Jean Oosthuizen epos: jeano@absamail.co.za |
|
| Teken aub ons gasteboek hier onder |
| Sluit saam met jou 1975 klasmaats aan by ons geselsforum en kyk na al ons ander foto's, nuusbriewe en baie meer |
| Kliek bo en mail ons |
![]() |
| Op ons werf |
| Ons gaan met moed die toekoms in elk kruin sal ons oorwin |
![]() |
| Vir navrae oor die Koffiedrinksessies bel vir Hendrik by 072 598 4461 |
| Foto's van 5 Maart se koffiedrinksessie nou te sien [kliek hier] |
![]() |
| Reünie 2005 hoe vier ons dit? Tydens die afgelope koffiedrinksessie in Pretoria is daar druk gegis oor idees vir volgende jaar se 30-jarige reünie van ons matrieks. Wat is jou voorstel. Waar moet dit gehou word, watter tyd van die jaar en moet dit net ' n aandfunksie wees of moet dit ' n naweek wees? Laat weet ons hoe voel JY! Stuur jou voorstelle aan ons Lees hier wat het Danie Swart en Claude Smith oor die saak te sê het en vertel ons hoe dink jy moet ons dit vier. Epos jou idees aan ons of gesels saam op die forum Gebruik jou rekenaar se back knoppie om hierheen terug te kom! |
![]() |
Skoollied Hier aan die Moot se ooste-kant, Langs doringboom en heuwelrand Verrys ons eie skoolgebou, ‘n sieraad vir ons land. Ons dra die naam van CR Swart met trots en eerbied in ons hart Ons gaan met moed die toekoms in, Elk kruin sal ons oorwin. Teen die groen Magalieshange Klink ons roep in luide sange Dit is ons erns nou, ons vaandel word oral geeer uit ons volk se wieg sy kleur, oranje, wit en blou |
![]() |
| Venter flenter op die Argus rond Dirk Venter het vanjaar weer sy Ventertjie gepak en Kaap toe af- gesit om aan die jaarlikse Argus fietswedren deel te neem. Lees hier meer van sy indrukke |
![]() |
![]() |