Genealogie

Ek is tans besig met die familiegeskiedenis van die Lomba(a)rd(t) familie. Ek het begin waar Pierre Lombard in 1688 aan die Kaap gekom het. Enige inligting voor daardie tyd is ook welkom. Die hoofregister bestaan op die stadium uit sowat 2000 name.

Ek soek alle moontlike inligting soos datums, name, plekke waar dinge gebeur het en sommer net staaltjies uit die lewens van die familie. Hoe meer inligting ons kan bekom, hoe interessanter is die boek en hoe meer kan vir die nageslag bewaar word.

Enige iemand wat oor inligting beskik, kan my by die bogenoemde adresse kontak.

Handige Programme vir Genealogie

U is besoeker nommer wat kom inloer sedert 27/04/2000



Terug na die hoofbladsy.

Stuur E-Pos aan hugo.lombaard@bateman-bet.com


Hierdie bladsy word gehuisves deur Kry jou eie Gratis Webwerf






Genealogy

I am busy with the family history of the Lomba(a)rd(t) family. I started with Pierre Lombard who came to the Cape in 1688. I will also appreciate any information before that date. The main register have about 2000 names on the moment.

I am looking for all dates, names and places where things happened in the lives of the family. The more stories we get together the more interesting the book will be to read and the more information will be past on the the next generations.

Anybody with information can contact me at the above address.

Handy Programmes for Genealogy

Return to the main page.





1