Dirk Human

 

 

 

 

 

 

 

 

Briewe uit die Okraine

Dirk_Helena.JPG (21364 bytes)

Gedurende die afgelope vier jaar het Dirk Human talle briewe vanuit sy sendingstasie geskryf aan gebedsvriende in Suid-Afrika.

Hierdie briewe is nou saamgestel in 'n kompendium in verskeie afdelings en bevat die oorspronklike geskrifte vanuit Asië.

Inleiding Opleiding Rusland Okraine - Die Begin Europese vakansie Alexanderbaai Rugby

Home Page

1